Die prinse en die skat (9780990804840)
In die magiese koninkryk van Immergroen word die pragtige prinses Elena skielik deur ʼn ou vrou ontvoer. Die onoorwonne kampioen, Gallant, en die skugter boekwurm, Ernst, gaan op ʼn soektog om "die grootste skat in die land" te vind, sodat een van hulle die prinses kan red en met haar mag trou. Maar gou besef Ernst en Gallant dat "die grootste skat in die land" nie dít is wat hulle verwag het nie.
Product details
- 12-17
- Hardback | 30 pages
- 216 x 279 x 6mm | 372g
- 15 Oct 2014
- Handsome Prince Publishing
- Afrikaans
- 0990804844
- 9780990804840
Download Die prinse en die skat (9780990804840).pdf, available at ebookdownloadfree.co for free.
Komentar
Posting Komentar